Skip to product information
1 of 3

"Pa Krag" Voedingswaarde Handdoek

"Pa Krag" Voedingswaarde Handdoek

Regular price €36,49 EUR
Regular price Sale price €36,49 EUR
Sale Sold out
Taxes included.

Waarskuwing: Kan lei tot onmiddellike pa-grappies. 😎
Die “Pa Krag” Voedingswaarde Handdoek is die perfekte manier om die ongelooflike eienskappe van elke pa te vier — met ‘n skeut humor en ‘n hele klomp hart.
Ontwerp soos ‘n voedingsetiket, maar vol alles wat ‘n pa regtig dryf:
Krag: 500%
Onvoorwaardelike Liefde: Oneindig
ens
Grappies (dubbel so droog soos die handdoek): Onmeetbaar
🖤 Beskikbaar in Swart, groen, en Vlootblou met 'n sterk wit drukwerk — net soos jou pa: sterk, stylvol, en altyd gereed.
Perfek vir die gym, strand, braai of na ‘n suksesvolle grassny-sessie!

💥 Hoekom jy mal sal wees daarom:
Unieke en snaakse ontwerp — soos ‘n regte voedingsetiket
Absorberend, sag en duursaam
Kom in 3 klassieke pa-kleure
‘n Fantastiese geskenk vir Vadersdag, verjaarsdae of sommer net

Toor ‘n glimlag op jou pa se gesig — bestel jou “Pa Krag” handdoek vandag en gee vir hom die geskenk van superpa-styl!

• Stofsamestelling in die VSA: 52% katoen, 48% poliëster
• Stofsamestelling in die EU: 50% katoen, 50% poliëster
• Stofgewig in die VSA: 360 g/m² (10.6 oz./yd²)
• Stofgewig in die EU: 400 g/m² (11.8 oz./yd²)
• Grootte: 76 × 152 × 0.7 cm (30″ × 60″ × 0.28″)
• Slegs aan een kant gedruk
• Die ongedrukte kant is van badstof gemaak, wat die handdoek meer waterabsorberend maak

Hierdie ontwerp is ook beskikbaar op:

Hierdie produk word spesiaal vir jou gemaak sodra jy 'n bestelling plaas, en daarom neem dit ons 'n bietjie langer om dit aan jou te lewer. Om produkte op aanvraag te maak in plaas van in grootmaat help om oorproduksie te verminder, so dankie dat jy duurzame aankoopbesluite neem!

View full details